BED STOP Stilfontein

Ons gemaklike styl kamers met direkte toegang vanaf die N12, bied u veilige parkering voor u deur.

Kamers is toegerus met:
• 'n gerieflike dubbelbed
• En-suite badkamer
• Tee / Koffie
• Mikrogolfoond
• Yskas
• Braai fasiliteit.

N12 - Stilfontein, maak ons die ideale verblyfopsie vir u besoek vir studie, besigheid of sport aktiwiteite. Binne maklike beryk van Potchefstroom NWU campus, Klerksdorp en sy sake sentrums as ook Orkney met die omliggende myne, Verder is ons ideaal geleë vir die reis na en van JHB.
Stilfontein is bekend vir sy gasvryheid en uitstekende sportgeriewe , en huisves die jaarlikse Rosefees in die lente wanneer die beroemde Stilfontein rose blom.

Wees verseker van 'n goeie nagrus by BED STOP Stilfontein!

Foto's

Gerieflike bubbelbed

Al die BED STOP kamers het storte

BED STOP Kamers toegerus met mikrogolfoond, yskas, tee/koffie

Goeie nagrus by BED STOP is verseker

Parkeering reg voor kamers

Aangrensend aan N12 pad

Ons verwelkom jou hier by BED STOP Stilfontein

Kontak Ons

Cell: +27 (0) 76 684 4234
GPS: S 26°50'00.5" E 26°47'23.5"
Address: Jan van Riebeeck Ave 1A, Stilfontein